Installasie van ’n Geheuekaart vir Kaarte en Data

Jy kan ’n geheuekaart installeer om die bergingspasie vir kaarte en ander data op jou toestel te vergroot. Jy kan geheuekaarte by ’n elektronikaverskaffer koop, of gaan na www.garmin.com/maps om ’n geheuekaart met voorafgelaaide Garmin® karteringsagteware te koop. Die toestel steun microSD® geheuekaarte van 4 tot 32 GB.

  1. Vind die kaart-en-data-geheuekaartgleuf op jou toestel (Garmin DriveSmart 55/65/71 Toesteloorsig).
  2. Plaas ’n geheuekaart in die gleuf.
  3. Druk dit totdat dit klik.
GUID-AF837291-0C38-4D1A-A4F8-A65BA6E1EF4D v4
Oktober 2024