Besigtig opkomende stede en afritdienste

  1. Vanaf die kaart, kies Kaartnutsmiddelskieslys.

    Terwyl jy langs ’n snelweg of ’n aktiewe roete reis, wys die kaartnutsmiddel inligting oor opkomende stede en afritte.

  2. Kies ’n stad.

    Die toestel wys ’n lys belangepunte wat by die gekose stadafrit geleë is, soos vulstasies, verblyf of restaurante.

  3. Kies ’n ligging, en kies Gaan! om te begin navigeer.
GUID-AF837291-0C38-4D1A-A4F8-A65BA6E1EF4D v4
Oktober 2024