Parkering

Jou Garmin DriveSmart™ toestel sluit gedetailleerde parkeerdata in. Gegrond op die waarskynlikheid van beskikbare parkeerplekke, tipe parkeerarea, prys of aanvaarbare betaalmetodes, kan dit jou help om nabygeleë parkering te vind.

LET WEL: Gedetailleerde parkeerdata is nie in alle areas of vir alle parkeerliggings beskikbaar nie.
GUID-AF837291-0C38-4D1A-A4F8-A65BA6E1EF4D v4
Oktober 2024