Verstaan Parkeerkleure en -simbole

Parkeerliggings wat gedetailleerde parkeerdata insluit, is kleurgekodeer om die waarskynlikheid daarvan aan te dui om ’n parkeerplek te vind. Simbole dui die tipe parkering aan wat beskikbaar is (straat of parkeerterrein), relatiewe prysinligting en tipe betaling.

Jy kan die legende vir hierdie kleure en simbole op die toestel bekyk.

Vanuit die parkeersoekresultate, kies Inligting.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-CBA24409-6FB7-435D-978D-ED87272C2D8A v5