Gebruik die Oproepgeskiedenis

Jou oproepgeskiedenis word elke keer wat jou foon en die toestel verbind, vanaf jou foon na die toestel gelaai. Dit kan ’n paar minute vir die oproepgeskiedenis neem om beskikbaar te wees. Sommige fone ondersteun nie hierdie kenmerk nie.

  1. Kies Toepassings > Telefoon > Oproepgesk..
  2. Kies ’n kategorie.

    ’n Lys van oproepe verskyn, met die mees onlangse oproepe bo-aan.

  3. Kies ’n oproep.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-CBA24409-6FB7-435D-978D-ED87272C2D8A v5