Ontvangs van Bestuurderwaarskuwings op Jou Horlosie
Voordat jy hierdie kenmerk kan gebruik, moet jy Watch Link (Opstelling van Watch Link) opstel.
Jou versoenbare Garmin® horlosie kan gespesifiseerde bestuurderwaarskuwings vanaf jou Garmin DriveSmart™ toestel vertoon. Jy kan kies watter waarskuwings op jou horlosie verskyn.
Oueronderwerp: Watch Link