Ontkoppel ’n Bluetooth toestel

Jy kan ’n Bluetooth® toestel tydelik ontkoppel sonder om dit van die gepaarde-toestelle-lys te skrap. Die Bluetooth toestel kan outomaties aan jou Garmin DriveSmart™ toestel in die toekoms verbind.

  1. Kies Instellings > Koordlose netwerke.
  2. Kies die toestel om te ontkoppel.
  3. Wis die merkblokkie langs die naam van jou gepaarde toestel.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-CBA24409-6FB7-435D-978D-ED87272C2D8A v5