Besigtig Foursquare liggingbesonderhede

Voordat jy Foursquare® liggingbesonderhede kan besigtig, moet jy aan 'n ondersteunde foon verbind wat Smartphone Link loop, en aanteken by jou Foursquare rekening.

Jy kan gedetailleerde inligting besigtig oor Foursquare liggings, soos gebruikersgraderings, inligting oor restaurantpryse en bedryfsure.

  1. Van die liggingsoekresultate, kies ’n Foursquare belangepunt.
  2. Kies Inligting.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-75636338-CD03-4200-9895-BB99BD4A5EA6 v5