Stel die Kameraplasing

Jy kan die toestel aan die linkerkant, middel of regterkant van jou windskerm of paneelbord monteer. Jy moet vir die beste LDWS-werking die Kameraplasing-opsie stel om die ligging van jou toestel in die voertuig aan te dui.

  1. Kies Instellings > Paneelbordkamera > Kameraplasing > Horisontale plasing.
  2. Kies die ligging van die toestel.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-75636338-CD03-4200-9895-BB99BD4A5EA6 v5