Vind van ’n Adres

LET WEL: Die volgorde van die stappe kan verskil na gelang van die kaartdata wat op jou toestel gelaai is.
  1. Kies Waarheen?.
  2. Indien nodig, kies Wysig soekgebied Soek tans naby: om naby ’n ander stad of area te soek.
  3. Kies Adres.
  4. Volg die instruksies op die skerm om adresinligting in te voer.
  5. Kies die adres.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-75636338-CD03-4200-9895-BB99BD4A5EA6 v5