Paneelbordkamera-instellings
Kies .
- Kameraplasing
-
Laat jou toe om die voertuighoogte en kameraposisie te stel, en om die paneelbordkamera in lyn te bring (Die in lyn bring van die kamera).
- Neem op vanaf aanskakeling
-
Aktiveer die paneelbordkamera om outomaties video te begin opneem as jy die toestel aanskakel.
- Outomatiese ongelukbespeuring
-
Berg video outomaties as die toestel ’n moontlike bestuursinsident bespeur.
- Neem oudio op
-
Ontsper of versper oudio-opname terwyl jy met die paneelbordkamera opneem.
- Data-oorlegging
-
Sluit datum-, tyd-, ligging- en snelheidinligting in die opgeneemde video in.
- Videoresolusie
-
Stel die resolusie en gehalte vir video-opnames.
- Neem op na kragverlies
-
Gaan voort om video vir ’n gekose tydperk op te neem nadat eksterne krag verloor is.
Oueronderwerp: Garmin DriveAssist Instellings