Besigtig video’s en foto’s in die Garmin VIRB toepassing

  1. Installeer die Garmin® VIRB® toepassing vanuit die toepassingwinkel op jou selfoon.

    Vir meer inligting, besoek garmin.com/VIRBapp.

  2. Kies op jou Garmin DriveAssist™ toestel Toepassings > Galery > Deel galery.
  3. Maak die Garmin VIRB toepassing op jou slimfoon oop.

    Die toepassing soek na jou Garmin DriveAssist toestel en verbind outomaties.

  4. Indien nodig, voer die Wi-Fi-wagwoord in wat op jou Garmin DriveAssist skerm verskyn.
  5. Kies op jou slimfoon ’n video of foto om dit te besigtig of te deel.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-75636338-CD03-4200-9895-BB99BD4A5EA6 v5