Aankoms by Jou Bestemming

Wanneer jy jou bestemming nader, verskaf die toestel inligting om jou te help om jou roete te voltooi.

  • Bestemmingvlag dui jou bestemming se ligging op die kaart aan, en ’n stemporboodskap kondig aan dat jy jou bestemming nader.

  • Waar beskikbaar, oorlê die Garmin Real Vision™ kenmerk jou bestemming se ligging op ’n intydse beeld van jou omgewing (Bestemmingaankoms met Garmin Real Vision).

  • Wanneer jy sommige bestemmings nader, por die toestel jou outomaties aan om parkeerplek te soek. Jy kan Ja kies om nabygeleë parkeerareas te vind (Parkering Naby Jou Bestemming).

  • Wanneer jy verder van jou bestemming moet parkeer of stop, kan jy per voet verder na jou bestemming vorder met die gebruik van jou Garmin DriveAssist™ toestel of ’n versoenbare Garmin® horlosie met Connect IQ™ (Vind Jou Bestemming deur Jou Garmin Horlosie te Gebruik).

  • Wanneer jy by jou bestemming stop, beëindig die toestel die roete outomaties. Indien die toestel jou aankoms nie outomaties bespeur nie, kan jy Stop kies om jou roete te beëindig.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-75636338-CD03-4200-9895-BB99BD4A5EA6 v5