My video-opnames haak vas of is onvolledig
- Gebruik ’n geheuekaart van hoë gehalte met ’n spoedgradering van klas 10 of hoër vir die beste kamera- en videoresultate.
’n Stadiger geheuekaart sal video dalk nie vinnig genoeg opneem nie.
- Vervang die geheuekaart indien die toestel ’n geheuekaartfout-waarskuwing vertoon (Installasie van die Paneelbordkamera-geheuekaart).
- Werk jou toestel by na die nuutste sagteware (Bywerking van Kaarte en Sagteware met Garmin Express).
Oueronderwerp: Foutopsporing