Ontkoppel ’n Bluetooth toestel

Jy kan ’n Bluetooth® toestel tydelik ontkoppel sonder om dit van die gepaarde-toestelle-lys te skrap. Die Bluetooth toestel kan outomaties aan jou Garmin DriveAssist™ toestel in die toekoms verbind.

  1. Kies Instellings > Koordlose netwerke.
  2. Kies die toestel om te ontkoppel.
  3. Wis die merkblokkie langs die naam van jou gepaarde toestel.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-75636338-CD03-4200-9895-BB99BD4A5EA6 v5