Video's en Foto's op Jou Rekenaar

Video’s en foto’s word in die DCIM op die kamera-geheuekaart geberg. Video’s word in MP4-lêerformaat, en foto’s in JPG-formaat geberg. Jy kan foto’s en video’s sien en oordra deur die geheuekaart of die toestel aan jou rekenaar te koppel (Verbind die Toestel aan Jou Rekenaar).

Die video’s en foto’s word in verskeie lêergidse gerangskik.

100EVENT

Bevat video’s wat outomaties geberg is wanneer die toestel ’n voorval bespeur het.

101SAVED

Bevat video’s wat per hand deur die gebruiker geberg is.

102PHOTO

Bevat foto’s.

103TLPSE

Bevat Travelapse™ video’s.

104UNSVD

Bevat ongebergde video-materiaal. Die toestel oorskryf die oudste ongebergde video wanneer die bergingspasie vir ongebergde video vol is.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-75636338-CD03-4200-9895-BB99BD4A5EA6 v5