Stel die Kameraplasing

Jy kan die toestel aan die linkerkant, middel of regterkant van jou windskerm of paneelbord monteer. Jy moet vir die beste LDWS-werking die Kameraplasing-opsie stel om die ligging van jou toestel in die voertuig aan te dui.

  1. Kies Instellings > Kamera > Kameraplasing.
  2. Kies die ligging van die toestel.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-FA719139-D362-4A9B-B9EA-3FD7495AF362 v6