Teken in op Garmin Regstreekse Dienste

Voordat jy kan inteken op Garmin Regstreekse Dienste, moet jy die Smartphone Link toepassing op jou foon installeer.

  1. Begin die Smartphone Link toepassing op jou foon (Connecting to Smartphone Link).
  2. Kies My rekening.

    ’n Lys van dienste en die intekenpryse verskyn.

  3. Kies ’n diens.
  4. Kies die prys.
  5. Kies Teken in.
  6. Volg die op-skerm-instruksies.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-FA719139-D362-4A9B-B9EA-3FD7495AF362 v6