Installasie van die Paneelbordkamera-geheuekaart

Jy moet ’n kamera-geheuekaart installeer voordat die toestel video vanaf die geïntegreerde paneelbordkamera kan opneem. Die kamera benodig ’n microSD™ geheuekaart van 4 tot 64 GB met ’n spoedgradering van klas 10 of hoër. Jy kan die ingeslote geheuekaart gebruik of jy kan ’n versoenbare geheuekaart by ’n elektronikaverskaffer koop.

  1. Plaas ’n geheuekaart Byskrif nommer een in die geheuekaartgleuf Byskrif nommer twee.
    LET WEL: Indien jy die geheuekaart in die verkeerde gleuf installeer, kan die kamera nie video opneem nie.

    Camera memory card installation with callouts. The slot is located on the back of the device, in the lower-right corner.
  2. Druk dit totdat dit kliek.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-FA719139-D362-4A9B-B9EA-3FD7495AF362 v6