Sien die weervoorspelling
Voordat jy hierdie kenmerk kan gebruik, moet jou toestel weerdata ontvang. Jy kan jou toestel aan die Smartphone Link-toepassing verbind om weerdate te ontvang (Connecting to Smartphone Link).
Oueronderwerp: Gebruik van die Toepassings