In lyn bring van Kamera
Moenie probeer om die kamera in lyn te bring terwyl jy bestuur nie.
Jy moet die paneelbordkamera in lyn bring elke keer wat jy die toestel monteer of van posisie verander. Die kenmerke vir gevorderde bestuurderbystand kan dalk nie behoorlik werk indien die kamera nie in lyn gebring is nie.
Oueronderwerp: Paneelbordkamera