Handelsmerkkennisgewings

Garmin® en Garmin se logo is handelsmerke van Garmin Ltd. of sy filiaalmaatskappye, geregistreer in die VSA of ander lande. Hierdie handelsmerke mag nie sonder Garmin se uitdruklike toestemming gebruik word nie.

Garmin babyCam™, Garmin Connect™, Garmin DriveAssist™, Garmin Express™, Garmin Real Vision™ en myTrends™ is handelsmerke van Garmin Ltd. of sy filiaalmaatskappye. Hierdie handelsmerke mag nie sonder Garmin se uitdruklike toestemming gebruik word nie.

Android™ is ’n handelsmerk van Google Inc. Apple® en Mac® is handelsmerke van Apple Inc., geregistreer in die VSA en ander lande. Die Bluetooth® woordmerk en logo's behoort aan Bluetooth SIG, Inc., en enige gebruik van dié woordmerk of logo deur Garmin is onder lisensie. Foursquare® is ’n handelsmerk van Foursquare Labs, Inc. in die VSA en in ander lande. microSD™ en die microSDHC-logo is handelsmerke van SD-3C, LLC. Windows®, Windows Vista® en Windows XP® is geregistreerde handelsmerke van Microsoft Corporation in die Verenigde State en ander lande.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-FA719139-D362-4A9B-B9EA-3FD7495AF362 v6