Stembeheerwenke

  • Praat in ’n normale stem in die rigting van die toestel.

  • Veminder agtergrondgeraas, soos stemme of die radio, om die akkuraatheid van die stemherkenning te vermeerder.

  • Sê opdragte soos wat hulle op die skerm verskyn.

  • Luister vir ’n toon om te bevestig wanneer die toestel suksesvol ’n opdrag ontvang.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-FA719139-D362-4A9B-B9EA-3FD7495AF362 v6