Statusbalk-ikone

Die statusbalk sit bo-aan die hoofkieslys. Die statusbalk-ikone vertoon inligting oor kenmerke op die toestel. Jy kan sommige ikone kies om instellings te verander of om bykomende inligting te sien.

GPS-seinstatusbalke

GPS-seinstatus. Hou in om GPS-akkuraatheid en opgespoorde satellietinligting te sien (Besigtig GPS-seinstatus).

Tyd van dag

Huidige tyd. Kies om die tyd te stel (Instel van die Tyd).

Batterylaaistatus

Battery-laaivlak.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-67DA720E-963D-48A3-B7FA-DFEC1248BF79 v3