Belangepunte

’n Belangepunt is ’n plek wat jy dalk nuttig of interessant kan vind. Belangepunte word volgens kategorie georganiseer, en kan gewilde reisbestemmings soos vulstasies, restaurante, hotelle en vermaaklikheidsplekke insluit.