Besigtig die Weervoorspelling
Voordat jy hierdie kenmerk kan gebruik, moet jou toestel weerdata ontvang. Jy kan jou toestel aan die Smartphone Link-toepassing verbind om weerdata te ontvang (Verbind tans aan Smartphone Link). Hierdie kenmerk is net beskikbaar vir produkmodelle wat op LMT-S eindig.
Oueronderwerp: Gebruik van die Toepassings