Toestel- en Privaatheidsinstellings

Kies Instellings > Toestel.

Aangaande

Vertoon die sagteware se weergawenommer, die eenheid se ID-nommer, en inligting oor verskeie ander sagteware-kenmerke.

Regulatories

Vertoon regulatoriese merke en inligting.

EGLO's

Vertoon die eindgebruikerlisensie-ooreenkomste.

LET WEL: Jy benodig hierdie inligting wanneer jy die stelselsagteware bywerk of bykomende kaartdata koop.
Posisierapportering

Deel jou posisie-inligting met Garmin® om inhoud te verbeter.

Reisgeskiedenis

Laat die toestel toe om inligting vir die myTrends™, Waar Ek Was-, en Ritlogkenmerke op te neem.

Wis Reisgeskiedenis

Wis jou reisgeskiedenis vir die myTrends, Waar Ek Was-, en Ritlogkenmerke.