Spesifikasies

Bedryfstemperatuurreeks

Van -20° tot 55°C (van -4° tot 131°F)

Laaitemperatuurreeks

Van 0° tot 45°C (van 32° tot 113°F)

Radiofrekwensie/-protokol

2,4 GHz @ 3 dBm

Kragtoevoer

Voertuigkrag met gebruik van die ingeslote voertuigkragkabel. AC-krag met gebruik van 'n opsionele bybehoorsel (slegs vir huis- en kantoorgebruik).

Batterysoort

Herlaaibare litium-ioon