babyCam Instellings

Die babyCam-instellings stel jou in staat om gepaarde kameras en kamera-instellings van Garmin babyCam™ te bestuur. Hierdie kieslys verskyn slegs op jou navigasietoestel wanneer die toestel aan ’n koordlose kameraontvangerkabel gekoppel is. Raadpleeg jou kamera se gebruikershandleiding vir gedetailleerde inligting oor die paring van kameras en kamera-instellings. Gaan na garmin.com/babycam om ’n kamera van Garmin babyCam te koop.

Kies Instellings > babyCam, en kies ’n gepaarde kamera.

Kraginstellings

Stel jou in staat om die hoeveelheid tyd te stel wat die video op die skerm verskyn.

Kantel Video Om

Stel jou in staat om die video om te kantel of af te spieël.

Belyning

Vertoon die babyCam video om jou te help om die kamera in te stel.

Gaan Sitplekherinnering na

Ontsper ’n herinnering om te kontroleer vir passasiers in die agterste sitplek voordat jy by die voertuig uitklim.

Verbreek paarkoppeling

Verwyder die gepaarde kamera.

Herbenoem

Stel jou in staat om die gepaarde kamera te herbenoem.