Handelsmerkkennisgewings

Garmin® en Garmin se logo is handelsmerke van Garmin Ltd. of sy filiaalmaatskappye, geregistreer in die VSA of ander lande. Hierdie handelsmerke mag nie sonder Garmin se uitdruklike toestemming gebruik word nie.

Garmin Drive™, Garmin Express™, myTrends™, nüMaps Guarantee™ en nüMaps Lifetime™ is handelsmerke van Garmin Ltd. of sy filiaalmaatskappye. Hierdie handelsmerke mag nie sonder Garmin se uitdruklike toestemming gebruik word nie.

Android™ is ’n handelsmerk van Google Inc. Apple® en Mac® is handelsmerke van Apple Inc., geregistreer in die VSA en ander lande. Foursquare® is ’n handelsmerk van Foursquare Labs, Inc. in die VSA en in ander lande. microSD™ en die microSDHC-logo is handelsmerke van SD-3C, LLC. Windows®, Windows Vista® en Windows XP® is geregistreerde handelsmerke van Microsoft Corporation in die Verenigde State en ander lande.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-6B108B9F-CA46-46F1-87C7-AFED877A3A67 v6