Verkry GPS-seine
Wanneer jy jou navigasietoestel aanskakel, moet die GPS-ontvanger satellietdata versamel en die huidige ligging vasstel. in die statusbalk dui die satellietseinsterkte aan. Die tyd wat benodig word om satellietseine op te spoor, wissel op grond van verskeie faktore, waaronder hoe ver jy van die ligging is waar jy laas jou navigasietoestel gebruik het, of jy die lug duidelik kan sien, en hoe lank dit was sedert jy laas jou navigasietoestel gebruik het. Die eerste keer wat jy jou navigasietoestel aanskakel, kan dit etlike minute neem om satellietseine op te spoor.
- Skakel die toestel aan.
- Wag terwyl die toestel satelliete opspoor.
- Indien nodig, gaan buitenshuis na 'n oop area, weg van hoë geboue en bome.
Wanneer groen raak, het die toestel satellietseine opgespoor en is dit gereed vir navigasie.
Oueronderwerp: Spring weg