Vermy Verkeersvertragings op Jou Roete

Vóór jy verkeersvertragings kan vermy, moet jy verkeersinligting ontvang (Ontvang tans verkeersdata met gebruik van 'n verkeersontvanger).

Die toestel optimaliseer jou roete by verstek om outomaties verkeersvertragings te vermy. As jy hierdie opsie versper het in die verkeersinstellings (Verkeersinstellings), kan jy verkeersvertragings met die hand besigtig en vermy.

  1. Terwyl jy ’n roete navigeer, kies Kaartnutsmiddelkieslys > Verkeer.
  2. Kies Alternatiewe Roete, indien beskikbaar.
  3. Kies Gaan!.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-6B108B9F-CA46-46F1-87C7-AFED877A3A67 v6