Kaartnutsmiddels

Kaartnutsmiddels verskaf vinnige toegang tot inligting en toestelfunksies terwyl jy na die kaart kyk. Wanneer jy ’n kaartnutsmiddel aktiveer, verskyn dit in ’n paneel op die skerm se rand.

Stop

Stop navigasie van die aktiewe roete.

Verander roete

Stel jou in staat om ’n ompad te neem of liggings op jou roete oor te slaan.

Vorentoe

Vertoon opkomende liggings op die roete of die pad waarop jy reis (Vorentoe).

Draaie

Vertoon ’n lys opkomende draaie op jou roete (Bekyk Draaie en Aanwysings).

Ritdata

Vertoon verpersoonlikte ritdata, bv. spoed of kilometerlesing (Besigtig Ritdata vanaf die Kaart).

Volume

Verstel die meesteroudiovolume.

Helderheid

Verstel die skermhelderheid.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-6B108B9F-CA46-46F1-87C7-AFED877A3A67 v6