Bekyk Soekresultate op die Kaart

Jy kan die resultate van ’n liggingsoektog op die kaart bekyk in plaas van in ’n lys.

  1. Vanaf die liggingsoekresultate, kies Soekresultatekaart.

    Die naaste ligging in jou soekresultate verskyn op die kaart. Liggingmerker dui die liggings van ander soekresultate aan.

  2. Kies een of meer opsies:
    • Om meer soekresultate te bekyk, raak aan en sleep die kaart.

    • Om nog ’n ligging te kies, kies Liggingmerker.

    • Om besonderhede en roetes vir die gekose ligging te bekyk, kies die liggingbeskrywing onder op die kaart.

    • Om na die gekose ligging te navigeer, kies Gaan!.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-6B108B9F-CA46-46F1-87C7-AFED877A3A67 v6