Installasie van ’n Geheuekaart vir Kaarte en Data

Jy kan ’n geheuekaart installeer om die bergingspasie vir kaarte en ander data op jou toestel te vergroot. Jy kan geheuekaarte by ’n elektronikaverskaffer koop, of gaan na www.garmin.com/maps om ’n geheuekaart met voorafgelaaide Garmin® karteringsagteware te koop. Die toestel steun microSD™ geheuekaarte van 4 tot 32 GB.

  1. Vind die geheuekaartgleuf vir die kaart en data op jou toestel (Toesteloorsigte).
  2. Plaas ’n geheuekaart in die gleuf.
  3. Druk dit totdat dit kliek.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-6B108B9F-CA46-46F1-87C7-AFED877A3A67 v6