Foursquare

Foursquare® is ’n ligging-gebaseerde sosiale netwerk. Jou toestel sluit voorafgelaaide belangepunte van Foursquare in, wat deur Foursquare se logo in jou liggingsoektogresultate aangedui word.

Vir aanvullende kenmerke kan jy aan jou rekening van Foursquare verbind deur Smartphone Link op jou versoenbare slimfoon te gebruik. Wanneer jy aan jou rekening van Foursquare verbind deur Smartphone Link te gebruik, kan jy liggingbesonderhede van Foursquare besigtig, by ’n ligging registreer, en vir belangepunte op Foursquare se aanlyndatabasis soek.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E62B4DAB-6BEC-4435-8638-2E8C5AB91ABF v5