Gebruik Voorgestelde Roetes

Voordat jy hierdie kenmerk kan gebruik moet jy ten minste een ligging berg en die reisgeskiedeniskenmerk ontsper (Toestel- en privaatheidsinstellings).

Met gebruik van die myTrends™ kenmerk voorspel jou toestel jou bestemming op grond van jou reisgeskiedenis, die dag van die week, en die tyd van die dag. Nadat jy ’n paar keer na ’n gebergde ligging gery het, kan die ligging moontlik in die navigasiebalk op die kaart verskyn, tesame met die beraamde reistyd en verkeersinligting.

Kies die navigasiebalk om ’n voorgestelde roete na die ligging te sien.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E62B4DAB-6BEC-4435-8638-2E8C5AB91ABF v5