Verander Jou Sleepwa-inligting
Vóór jy jou sleepwa-inligting kan verander, moet jy ’n voertuigprofiel vir ’n trekker invoer.
Wanneer jy die sleepwa by jou trekker verander, kan jy die sleepwa-inligting in jou voertuigprofiel verander sonder om die trekker-inligting te verander. Jy kan vinnig wissel tussen sleepwaens wat dikwels gebruik word.
- Kies .
- Kies die trekker-voertuigprofiel om saam met die sleepwa te gebruik.
- Kies .
- Kies ’n opsie:
-
Kies ’n sleepwa-konfigurasie uit die lys om ’n onlangse sleepwa-konfigurasie te gebruik.
-
Om ’n nuwe sleepwa-konfigurasie in te voer, kies Nuwe Konfigurasie, en voer die sleepwa-inligting in.
-
Oueronderwerp: Voertuigprofiele