Vermyding van ’n Area
- Kies Instellings > Navigasie > Selfgekose Vermydings.
- Indien nodig, kies Voeg Vermyding by.
- Kies Voeg Vermy-area by.
- Kies die boonste linkerhoek van die area om te vermy, en kies Volgende.
- Kies die onderste regterhoek van die area om te vermy, en kies
Volgende.
Die gekose area word in skaduwee op die kaart aangedui.
- Kies Gedoen.
Oueronderwerp: Selfgekose vermydings