Verbind die Toestel aan Jou Rekenaar

Jy kan die toestel aan jou rekenaar verbind met gebruik van 'n USB-kabel.

  1. Prop die klein punt van die USB-kabel by die poort op die toestel in.
  2. Prop die groter punt van die USB-kabel by ’n poort op jou rekenaar in.

    'n Prent van jou toestel wat aan 'n rekenaar gekoppel is, verskyn op die toestelskerm.

    Afhangend van jou rekenaarbydryfstelsel, verskyn die toestel as of 'n draagbare toestel, 'n verwyderbare skyf of 'n verwyderbare volume.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E62B4DAB-6BEC-4435-8638-2E8C5AB91ABF v5