Stel ’n Nagebootste Ligging in

Indien jy binnenshuis is of nie satellietseine ontvang nie, kan jy die GPS gebruik om ’n nagebootste ligging te stel.

  1. Kies Instellings > Navigasie > GPS-nabootser.
  2. Kies vanaf die hoofkieslys, Beskou Kaart.
  3. Tik die kaart twee keer om ’n area te kies.

    Die adres van die ligging verskyn aan die onderkant van die skerm.

  4. Kies die liggingbeskrywing.
  5. Kies Stel Ligging.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E62B4DAB-6BEC-4435-8638-2E8C5AB91ABF v5