Verander die Smeltdraadjie in die Voertuigkragkabel
Wanneer jy die smeltdraadjie vervang, moenie enige van die klein deeltjies verloor nie en maak seker dat dit in die behoorlike posisie teruggesit word. Die voertuigkragkabel werk nie tensy dit reg aanmekaar gesit is nie.
Indien jou toestel nie in jou voertuig laai nie, moet jy dalk die smeltdraadjie vervang wat aan die punt van die voertuig-aansluitprop geleë is.
Oueronderwerp: Kragkabels