Voordat jy jou roete kan vorm, moet jy ’n roete begin (Begin ’n roete).
Jy kan jou roete met die hand vorm om die verloop daarvan te verander. Dít stel jou in staat om die roete ’n sekere pad te laat gebruik of deur ’n sekere gebied te laat gaan, sonder om ’n stop of bestemming by die roete te voeg.
- Raak aan enige plek op die kaart.
- Kies
.
Die toestel gaan in roetevormmodus in.
- Kies ’n ligging op die kaart.
WENK: Jy kan kies om in te zoem op die kaart, en ’n meer presiese ligging kies.
Die toestel herbereken die roete om deur die gekose ligging te reis.
- Indien nodig, kies ’n opsie:
-
Kies aanvullende liggings op die kaart om nog vormpunte by die roete te voeg.
-
Om ’n vormpunt te verwyder, kies .
- Wanneer jy die roete klaar gevorm het, kies
Gaan!.