Gebruik 'n ompad

Voordat jy 'n ompad kan gebruik, moet jy 'n roete navigeer en moet jy die verander-roete-nutsmiddel by die kaartnutsmiddel-kieslys voeg (Ontsper Kaartnutsmiddels).

Jy kan 'n ompad vir 'n gespesifiseerde afstand op jou roete neem of 'n ompad om spesifieke paaie. Dit is nuttig indien jy bousones, geslote paaie, of swak padtoestande teëkom.

  1. Vanaf die kaart, kies Menu > Verander roete.
  2. Kies ’n opsie:
    • Om vir 'n spesifieke afstand 'n ompad op jou roete te vat, kies Ompad volgens afstand.

    • Om 'n ompad rondom 'n spesifieke pad op die roete te neem, kies Ompad volgens pad.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E62B4DAB-6BEC-4435-8638-2E8C5AB91ABF v5