Optimaliseer die Stopvolgorde op ’n Rit
Die toestel kan liggings se volgorde in jou rit outomaties optimaliseer om ’n korter, doeltreffender roete te skep. Die beginpunt en bestemming word nie verander as jy die volgorde optimaliseer nie.
Terwyl jy ’n rit wysig, kies
.
Oueronderwerp: Ritbeplanner