Verander die Roeteberekeningsmodus
- Kies .
- Kies ’n opsie:
-
Kies Vinniger Tyd om roetes te bereken wat vinniger is om te ry, maar afstandsgewys langer kan wees.
-
Kies Veldlangs om punt-tot-punt-roetes (sonder paaie) te bereken.
-
Kies Minder Brandstof om roetes te bereken wat meer brandstofdoeltreffend is.
LET WEL: Hierdie kenmerk is net beskikbaar wanneer jy die motor-voertuigprofiel gebruik. -
Kies Korter Afstand om roetes te bereken wat afstandsgewys korter is, maar wat langer kan neem om te ry.
-
Oueronderwerp: Navigeer na Jou Bestemming