Verkry GPS-seine

Om met jou toestel te navigeer, moet jy satelliete verkry. GPS signal status in die statusbalk dui die satellietseinsterkte aan. Die verkry van satelliete kan etlike minute neem.

  1. Skakel die toestel aan.
  2. Wag terwyl die toestel satelliete opspoor.
  3. Indien nodig, gaan buitenshuis na 'n oop area, weg van hoë geboue en bome.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E62B4DAB-6BEC-4435-8638-2E8C5AB91ABF v5