Uitvoer van ’n bestuurderjoernaal

  1. Kies Toepassings > Diensure.
  2. Kies ’n bestuurder.
  3. Kies Voer Log uit.
  4. Indien nodig, voer jou trekkernommer, trekker-VIN en sleepwanommer in.
  5. Kies, indien nodig, ’n joernaal om uit te voer.
  6. Kies, indien nodig, ’n bergingsligging vir die uitgevoerde joernaal.

Die toestel voer die joernaal uit na 'n .csv-lêer en berg dit in die Reports-lêergids in die toestelgeheue.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E62B4DAB-6BEC-4435-8638-2E8C5AB91ABF v5