Statusbalk-ikone
Die statusbalk sit bo-aan die hoofkieslys. Die statusbalk-ikone vertoon inligting oor kenmerke op die toestel. Jy kan sommige ikone kies om instellings te verander of om bykomende inligting te sien.
| GPS-seinstatus | |
| Bluetooth® tegnologiestatus (verskyn wanneer Bluetooth ontsper is) | |
| Voertuigprofiel-aanwyser | |
| HOS | Kortpad vir diensuurstatus |
|
| Garmin eLog™ status. Kies om die huidige ELD-inligting te besigtig. Wanneer die ikoon blou is, is die toestel aan die Garmin eLog toepassing verbind. |
| Huidige tyd | |
| Batterystatus | |
| Aan Smartphone Link verbind | |
| | Temperatuur |
| Ongeleesde myGarmin™ boodskappe | |
| Opnamestatus van paneelbordkamera |
Oueronderwerp: Spring weg