Vind Belangepunte van TruckDown

Die gids vir TruckDown® lys besighede vir die vragmotorbedryf, soos vragmotorherstel en bandverkope.

Die gids vir TruckDown is nie in alle gebiede beskikbaar nie.

  1. Kies ’n opsie:
    • Kies Truck Locations om belangepunte te vind wat versoenbaar is met vragmotors.

    • Kies Truck Services om diensliggings vir jou vragmotor te vind.

  2. Kies ’n kategorie.
  3. Indien nodig, kies Filtreer volgens geriewe en handelsmerke, kies een of meer geriewe, en kies Berg.
    LET WEL: Hierdie opsie is net vir vragmotorhaltes beskikbaar.
  4. Kies ’n bestemming.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E62B4DAB-6BEC-4435-8638-2E8C5AB91ABF v5